NewsSchools

Havies beloon hul fondsinsamelingsterre

Hulle het die meeste geld ingesamel

 

Graad R tot 7-leerders van Laerskool Dr Havinga het onlangs aan ‘n Wiskundekompetisie deelgeneem.

Aangesien dit terselfdertyd ‘n fondsinsameling vir die skool was, het leerders ook met mekaar meegeding om te kyk wie die meeste geld kon insamel.

Op 10 Junie is daar ‘n prysuitdeling gehou waartydens die leerders wat die meeste geld ingesamel het, erkenning gekry het.

Die wenners was:

• Divan Jordaan (Graad 2/ 24)

• Merischke Bredenkamp (Graad 4/ 42)

• Rihandry Buck (Graad 3/ 25)

Die skoolhoof, Leon Visser het gesê, “Baie dankie vir almal se ondersteuning en bydrae”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button