Drie leerders van Laerskool Helderkruin is tot die Gauteng Leeus-skolekrieketspan verkies.
Hulle is:
• Joshua Meyer (o.13)
• Kyle Swanepoel (o.12)
• Tiaan Goosen (o.13)
“Ons is baie trots op hierdie drie manne en wens hulle sterkte toe met die komende proewe,” het Hanli-Mari Olivier, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.




