Laerskool Helderkruin het hul nuwe hoofleiers tydens ‘n leierinhuldigingsfunksie aangewys.
Hulle is:
• Talia van Niekerk (hoofdogter)
• Lisa Roome
• Marochelle Robertson
• Vaughn la Grange (hoofseun)
• Thomas Buckle
• Jarred Coetzee
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



