Editor's choiceSchool sportSport

Drie Florries in Goue Leeus-jeugspan

Hulle gaan in Durban rugby speel

 

Drie leerders van Hoërskool Florida – Dwane Badenhorst, Tyron Botha en Sheldon Boshoff – is in die Goue Leeus-jeugrugbyspan opgeneem.

Hulle gaan gedurende die skoolvakansie (30 September tot 10 Oktober) in Durban wedstryde teen spanne van die Blou Bulle, Valke, Sharks en Duikers-uitnodigingspan speel.

“Baie geluk met jul puik prestasie, en sterkte vir die toer wat voorlê,” het Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button