Local sportSport

Sewe Florries in Johannesburg-Wes krieketspanne opgeneem

'Ons is baie trots op dié leerders'

 

Sewe leerders van Laerskool Florida is in Johannesburg-Wes-krieketspanne opgeneem.

Die leerders is lede van die Johannesburg-Wes o.13-krieketspan. Hulle is Trityne Parsons en Warick Davids (agter). JT Kapank en Junayden Seffier (voor). Foto’s: Adéle Bloem.
Angelo Liut (Johannesburg-Wes o.10-afrigter) en Jean de Beer (Johannesburg-Wes o.11-afrigter)

Hulle is:

• Trityne Parsons (o.13-span)

• Warick Davids (o.13-span)

• JT Kapank (o.13-span)

• Junayden Seffier (o.13-span)

• Reese Jacobs (o.11-span)

• Jordan Haynes (o.9-span)

• Jordan Nappier (o.12-span)

Twee onderwysers – Angelo Liut en Jean de Beer – is as afrigters van onderskeidelik die o.10- en o.11-span aangewys.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button