Editor's choiceSchool sportSport
Florries se eerste landloopbyeenkoms was suksesvol
Atlete het aan die Roodepoort-uitdunne deelgeneem
Hoërskool Florida se eerste landloopbyeenkoms, wat by Trinityhouse in Randparkrif plaasgevind het, was baie suksesvol.

Twaalf atlete het gekwalifiseer vir deelname aan die volgende byeenkoms wat by Len Rutterpark in Florida plaasvind. Daar sal hulle die geleentheid kry om vir die D12-span te kwalifiseer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



