Editor's choiceSchool sportSport
Florries spog met Gauteng-netbalspeler
Rioné gaan aan die Gauteng Spele deelneem
Hoërskool Florida spog met ‘n ontluikende netbalster.
Rioné Pelser is onlangs tot die Gauteng-netbalspan verkies wat in Oktober vanjaar aan die Gauteng Soccini Spele gaan deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



