Editor's choiceNewsSchools
Havies gee 67 minute om skool mooi te maak
Almal het saam gewerk om die fasiliteite op te knap

Die leerders en personeel van Dr Havinga het hulle 67 minute vir Mandeladag gebruik om die skool so ‘n bietjie op te knap.

Die onderwysers, leerders en Leon Visser, die skoolhoof, het die tafels afgeskuur, die heinings geverf en ook heelwat ander takies in en om die skoolterrein verrig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



