Editor's choiceSchool sportSport

Florries se rugbysterre hou skool se naam hoog

“Baie geluk, julle het voorwaar Florries se naam hoog gehou!”

 

Drie van Hoërskool Florida se rugbyspelers is in verskeie Craven- en Akademieweek-spanne opgeneem wat gedurende die skoolvakansie aan die verskillende reekse deelgeneem het.

Hulle is:

• Tino Swanepoel (o.18 Cravenweekspan)

• Damian Calitz (o.18 Akademiespan)

• Levandré Horne (o.16 Akademiespan)

Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte het gesê, “Baie geluk, julle het voorwaar Florries se naam hoog gehou!”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button