Havies se NW-slimkoppe presteer
Span dring na provinsiale kompetisie deur
Vier Graad 7-leerders van Laerskool Dr Havinga het aan die streekuitdunne van die South African Agency for Science and Technology se Astronomy Quiz deelgeneem
Dié landswye kompetisie word jaarliks vir Graad 7 NW-leerders aangebied, en hulle kry die geleentheid om hul kennis oor planete en die ruimte ten toon te stel.
Lelani Viviers, Jeandré Visser, Luan Maartens en Runé Etsebeth is as die distrikwenners aangewys, en met hierdie prestasie het hulle gekwalifiseer vir deelname aan die provinsiale kompetisie wat op 27 Julie plaasvind.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



