Editor's choiceSchool sportSport

Drie Florrie-skaakspelers deur na Gauteng-kampioenskappe

Calina is die beste o.13-speler

 

Vier leerders van Laerskool Florida – Jaylinn Jacobs, Minique du Preez, Ruan Kruger en Calina Nortjé – het aan die afgelope D12 Individuele skaak-kampioenskappe deelgeneem.

Calina, Ruan en Minique het na die Gauteng-kampioenskappe deurgedring, en Calina het ‘n eerste plek in die o.13-meisieskategorie behaal.

Drie leerders het na die Gauteng skaakkampioenskappe deurgedring. Hulle is Calina Nortjé (agter), Minique du Preez en Ruan Kruger. Foto: Verskaf

“Ons is baie trots op julle!” het Renier van Eyssen, die skoolhoof gesê.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button