Editor's choiceSchool sportSport
Derde plek vir Horie-leerder
Skaakspeler maak die regte skuiwe by kampioenskappe
Andrei Pretorius, ‘n leerder van Laerskool Horison, het aan die eerste rondte van die Roodepoort Skaak-kampioenskappe deelgeneem.
Sy het al die regte skuiwe gemaak, en kon aan die einde van die dag met ‘n derde plek spog.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



