Editor's choiceSchool sportSport

Florrie-skuts skiet in die kol

Skuts het akkuraat gekorrel by kampioenskappe

 

Die Hoërskool Florida-skuts het akkuraat gekorrel by die afgelope Limpopo Kampioenskappe.

In die o.21-kategorie het Daniël Klopper ‘n algehele sewende plek, Shalize Jansen ‘n algehele vierde plek en Jean Kilian ‘n algehele tweede plek behaal.

Errol van Rensburg (34ste plek), Marizaan Weber (12de plek) en Nadine Nel (tweede plek).

In die o.16-kategorie het Errol van Rensburg ‘n algehele 34ste plek, Marizaan Weber ‘n algehele 12de plek en Nadine Nel ‘n algehele tweede plek behaal. Marizaan en Nadine was na afloop van die kompetisie onderskeidelik sesde en eerste in Gauteng.

Donné Elliott het ‘n 17de plek met 864 punte behaal. Foto’s: Adéle Bloem

Donné Elliot het in die o.14-kategorie deelgeneem, en ‘n algehele 17de plek behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button