Editor's choiceNewsSchools

Florrie-leerders skitter by Spraakgilde-kompetisie

Goeie prestasies behaal

 

Die Graad 8- en 9-leerders van Hoërskool Florida het onlangs goed presteer toe hulle aan die Spraakgilde-kompetisie deelgeneem het.

Vier Graad 8-leerders – Shelton Greyling, Calvin Mckay, Bonolo Leche en Thuso Mbizana – was onder die meer as 400 Graad 8’s wat by die Deutsche Internationale Schule deelgeneem het.

Agter: Eugene van Wyk, Anzél Bezuidenhout, Dawné Wiid en Junell van Wyk. Voor: Kristi Lamprecht, Zané Bekker en Klariska van Straten. Foto’s: Adéle Bloem

Vyf Graad 9-leerders – Kristi Lamprecht, Zané Bekker, Klariska van Straten, Anzél Bezuidenhout en Dawné Wiid – het by Crawford College deelgeneem en ‘n A- en ‘n B-simbool in hul onderskeie kategorieë behaal.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button