Editor's choiceSchool sportSport

Havie atlete in D12-span opgeneem

Sewe atlete deel van D12-span

 

Sewe van Laerskool Dr Havinga se atlete was in die D12-span wat aan die Gauteng-kampioenskappe deelgeneem het.

Chanté Myburgh, Chanelle Axsel, Mark Taylor, Rudi Harmse, Ruan Porter, Chané Wewege en Claudine Leus het die Havies se naam hoog gehou tydens die kampioenskappe. Anesta Zevenster, die skool se skakelbeampte, het gesê, “Ons is baie trots op ons atlete. Baie geluk Havies, julle is tops!”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button