Editor's choiceLocal sportSport
Sewe Bastion-atlete ryg medaljes by kampioenskappe in
Goue- en silwermedaljes was aan die orde van die dag
Sewe van Hoërskool Bastion se atlete het tydens die afgelope D2-kampioenskappe goue- en silwermedaljes in hul onderskeie ouderdomsgroepe en items verower.
Die atlete wat deelgeneem het is:
– Carmen Smit
– Ashley Shaw
– Kayla Watson
– Annuska Couvaras
– Victor Erasmus
– Jason van Wyngaardt
– Ruben Erasmus
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



