Editor's choiceNewsSchools

Maandae is nie blou by Florries nie

Groen inisiatief om skoolterrein op te helder

 

Vir meeste mense is ‘n Maandag altyd blou, maar dit is nie die geval by Laerskool Florida nie.

Die skool het ‘n versoek aan ouers en leerders gerig om saam te werk en blou Maandae in groen Maandae te verander deur elke Maandag ‘n plantjie van die huis af saam te bring.

Maandae is nou groen by Florries! Agter: Vanessa Kruger en Leanne Jacobs. Voor: Janrich Birkenstock en Michael du Buisson.

Die plantjies word dan weer in die skool se tuin oorgeplant om die skoolterrein op te kikker en dit vir almal mooi te maak.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button