Editor's choiceSchool sportSport
Florrie-fietsryer trap tweede plek los
Ruan verower tweede plek tydens wedren
Ruan Greeff, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Florida het aan die Jackal Dash-fietswedren deelgeneem wat by Northern Farm plaasgevind het.
Hy het ‘n tweede plek behaal en die wedren in ‘n tyd van 47 minute en 30 sekondes voltooi.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



