Editor's choiceSchool sportSport

Sewe medaljes vir Florries se Caitlin

Caitlin wen ses goue- en een silwermedalje tydens kampioenskappe

 

Caitlin Oelofse, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Florida het baie goed tydens die afgelope SA National Defence Force Annual Small-Bore Shooting Championships gevaar.

Die kampioenskappe het in Pretoria plaasgevind waar Caitlin in die .22-afdeling deelgeneem het. Sy het ses goue- en een silwermedalje verower. Drie van die gouemedaljes was vir die top dameskut, top juniorskut en top skolierskut.

Haar span het ‘n silwermedalje verower.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button