Nege nuwe onderwysers het aan die begin van die nuwe skooljaaar by Hoërskool Roodepoort aangesluit.
Hulle is:
• Jan Jacobs (Engels)
• Rita van Wyk (Afrikaans)
• Lané Swart (Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Natuurwetenskappe)
• Ockert Vermeulen (Siviele Tegnologie)
• Melissa Bester (Afrikaans)
• Nicky Meyer (Toerisme en Afrikaans)
• Bridgette Vermeulen (Fisiese en Tegniese Wetenskappe)
• Chantelle van Niekerk (Musiek)
• André Kleinhans (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid)







Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



