Laerskool Roodekrans het onlangs hul hoofleiers vir 2018 aangekondig.
Die ses leerders wat die leisels gaan oorneem is:
• Olivia Strydom (hoofdogter)
• Jordan Binneman (onderhoofdogter)
• Bianca Marx (onderhoofdogter)
• Lehan Kruger (hoofseun)
• Gerhard Jooste (onderhoofseun)
• Janu Pienaar (onderhoofseun)
Theolene Pienaar, die skool se skakelbeampte het gesê, “Baie geluk aan hierdie leerders, ons glo julle sal die nuwe uitdagings en verantwoordelikhede kan hanteer.”
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



