Dans-dans op pad Kroasië toe
Florries het goed gevaar tydens die onlangse Dance Star-kompetisie.
Twee leerders van Hoërskool Florida het baie goed gevaar tydens die onlangse Dance Star-kompetisie.
Zané Bekker en Alicia Smith het ‘n tweede plek behaal met hul duet (Footloose) en groep (All Stars). Met hierdie prestasie het hulle gekwalifiseer om Suid-Afrika in Kroasië te verteenwoordig.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



