Die o.15-netbalspan van Hoërskool Bastion het onlangs aan die Gauteng Skolenetbal Fast 5-kampioenskappe deelgeneem.

Die toernooi het by Hoërskool EG Jansen plaasgevind en Bastion het ‘n agtste plek behaal. Die span het uit Zanelle Mckittrick, Marilee Le Grange, Mariné Lamprecht, Chezaan Gericke, Monique Adriaanzen, Nicole Erasmus, Danelle Jooste, Chinique Pretorius en Abbigail Kriel bestaan.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



