Editor's choiceSchool sportSport
Krieket is nie net vir seuns nie
Samantha in Sentraal-Wes-krieketspan opgeneem
Samantha Swanepoel, ‘n leerder van Laerskool Roodekrans, het onlangs bewys dat krieket nie net ‘n seunsport is nie.
Haar toewyding en harde werk is beloon deurdat sy as lid van die o.13 Sentraal-Wes-meisieskrieketspan gekies is. Theolene Pienaar, die skakelbeampte van die skool het gesê, “Baie geluk met hierdie pragtige prestasie, ons is baie trots op jou!”
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



