Drie van Laerskool Roodekrans se rugbyspelers het hul seisoen op ‘n hoë noot afgesluit.
Diaan Malan (o.12), Ruan Welman (o.12) en Rubin Claassens (o11) het hul skool baie trots gemaak toe hulle tot die Sentraal-Wes-rugbyspan verkies is.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



