Editor's choiceSchool sportSport

Florries se Caitlin skiet in die kol

Florries-skut in die kol

Caitlin Oelofse, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Florida het 11 medaljes in verskeie skietkompetisies verower.

Tydens die Gauteng Target Rifle Association (GTRA) se .22 Gauteng Ope-kompetisie wat by Durban Deep plaasgevind het, het sy ‘n totaal van nege medaljes (vier goud, twee silwer en drie brons) verower. Sy het saam met van Suid-Afrika se top South African Target Rifle Association- (Sartra-) skuts, soos Esmarie van Reenen, deelgeneem.

Sy het ook aan die GSSU-liga deelgeneem en twee gouemedaljes vir 10M-Olimpies en 3P-Presisie verower.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button