Editor's choiceSchool sportSport
Roodie-netbalspeler in Gauteng-span
Clerise in Gauteng-span opgeneem
Een van Hoërskool Roodepoort se netbalspelers het die eer te beurt geval om Gauteng Netbal te verteenwoordig.

Clerise Alexander is tot die o.19 Gauteng-span verkies, en het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale toernooi deelgeneem wat in Pretoria plaasgevind het.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



