Florries se sport-sterre
Hoërskool Florida se sportsterre blink uit
Verskeie leerders van Hoërskool Florida het uitstekende prestasies in rugby, netbal en hokkie behaal.
• Enric Steyn is in die Suid-Gautengse o.14-hokkiespan opgeneem

•Tarryn Cloete (o.17), Cassandra Ott (o.15), Claudia Aggenbach (o.16), Xanté Erasmus (o.14), Nicole Barry (o.16) en Taylor Greef (o.16) is lede van die onderskeie Gauteng-netbalspanne
•Tremaine van Rooyen, Charles Mostert, Tino Swanepoel, Reagen Willemse, Caine Stadler, Ruan Oosthuizen, Jaundre van der Merwe en Damian Calitz is vir Goue Leeus-rugbyspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe gekies

Al hierdie leerders neem tydens die wintervakansie aan die nasionale byeenkomste deel.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



