LettersOpinion

Baie dankie vir bydraes

Marius Oelofse van Have a Heart Care Centre skryf:

Die bestuur van Have a Heart Care Centre for the Elderly bedank almal vir die skenkings wat die afgelope maand ontvang is, onder andere die gas- en elektriese stoof, asook kos.

Met Roodepoort Record en die publiek se bydraes is dit moontlik om die Sentrum aan die gang te hou ten spyte van die hoë kos- en elektrisiteitspryse.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button