Laerskool Roodekrans spog met twee leerders wat vir die Gauteng-finaal van die Op-die-tong-af Redenaarskompetisie gekwalifiseer het.
Lehan Kruger (Graad 6) en Jessy Bekker (Graad 5) het op 26 Mei by Hoërskool Randburg deelgeneem, waar hulle na die finaal deurgedring het.
Die Gauteng-finaal sal op 13 en 14 Oktober plaasvind.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



