Editor's choiceSchool sportSport

Roodies se netbalsterre

Twee spelers in hul onderskeie ouderdomsgroepe se Gauteng-spanne opgeneem.

Twee van Laerskool Roodekrans se netbalspelers het onlangs vir Gauteng-kleure in netbal gekwalifiseer.

Amy Pretorius is as die o.13 Gammaspan se hulpdoel verkies, en is ook as dié span se kaptein aangewys. Die veelsydige Bianc Marx is in die posisies van aanvallende vleuel (AV) en senter (S) vir die o.12 Gammaspan verkies.

Hulle gaan gedurende die Julie-vakansie aan die All Ages-toernooi by Hoërskool EG Jansen deelneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button