Editor's choiceSchool sportSport
Horie-rugbyspelers brul
Twee spelers in die Goue Leeus se o.12-span opgeneem.
Twee van Laerskool Horison se rugbyspelers is in die Goue Leeus-span opgeneem.
Divan Erasmus en Handré van Rooyen is albei tot die o.12-spanne verkies. “Baie geluk aan hierdie twee spelers en alle sterkte met jul toernooi. Ons is baie trots op julle,” het Roché Marx, die skool se adjunkhoof gesê.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at krugersdorpnews@caxton.co.za or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister websites:
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



