Editor's choice

Junior landloopatleet ryg toekennings in

Laerskool Roodekrans-landloopatleet blink uit

Graeme Stander, ‘n Laerskool Roodekrans-leerder het homself as ‘n landloopatleet van formaat bewys.

Hy het vanjaar aan verskeie wedlope deelgeneem, en uitstekend gevaar.

• Hy het tydens die Cradle of Mankind Marathon 11de uit 300 junior atlete geëindig.

• Tydens die Wally Hayward-marathon het hy ‘n vyfde plek uit 800 atlete behaal.

• Met sy deelname aan die Ruimsig Nite Race het hy ‘n eerste plek uit 300 junior atlete behaal.

• Hy het negende geëindig in die Top 20-groep van die Colgate Race. Daar het 9 000 atlete deelgeneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button