Editor's choiceSchool sportSport
Bastion-leerder skiet in die kol
Die kompetisie is by Hoërskool Florida gehou en Michael het 'n tweede plek behaal.
Michael Brening, ‘n leerder van Hoërskool Bastion het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie- (SANSSU-) kompetisie deelgeneem.
Die kompetisie is by Hoërskool Florida gehou en Michael het ‘n tweede plek behaal.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



