LettersOpinion

Voorbladstorie jaag spoke op

Johan van Zyl van Roodepoort skryf:

Baie interessant, die hele ding maar ja, wat Carl onthou van die ou geboue is baie akkuraat. Die vrou wat vermoor is, was die vrou van die groentewinkeltjie-eienaar (‘n man van Portugese afkoms). Die winkeltjie was voor aan die Caxton-gebou net links van die staalingang links van Spar. Haar man het haar in hul huis reg agter die Engen-vulstasie in Hamstraat vermoor.

Die kafee op die ander hoek was ook korrek, so ook die poskantoor en haarkapper. Ek onthou egter geensins ‘n moord of so in daardie spesifieke area nie, maar sal met my ouer broer in kontak kom, miskien weet hy meer.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button