NewsSchools

Florries wys hoofleiers aan

Laerskool Florida spog met nuwe hoofleiers

Laerskool Florida het onlangs hul nuwe hoofleiers aangewys.

Agter van links: Ina-Mari Kloppers, Erin Roberts, Charlize Gaze, Ilje Wiid en Jeanne Jonck. Voor van links: Zoë Stoffels, Ashley Dry en Andrea de Lange.
Agter van links: Ina-Mari Kloppers, Erin Roberts, Charlize Gaze, Ilje Wiid en Jeanne Jonck. Voor van links: Zoë Stoffels, Ashley Dry en Andrea de Lange.

Die leerders is gretig om hul nuwe verantwoordelikhede en die uitdagings te aanvaar wat daarmee gepaard gaan.

Die hoofleiers is Luke Seemund, Wian de Beer, Christo van Zyl, Duan Labughne, Rohann Potgieter, Ina-Mari Kloppers, Erin Roberts, Charlize Gaze, Ilje Wiid, Jeanne Jonck, Zoë Stoffels, Ashly Dry en Andrea de Lange.

“Ons wens hierdie leerders geluk. Ons glo hulle sal hul taak met verantwoordelikheid en ywer uitvoer,” het Jean de Beer, die skool se bemarkingsbeampte gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button