LettersOpinion

Dankie vir ekstra moeite

Frances Bubb van Donovan McDonaldsentrum skryf:

Ek wil namens die inwoners van Donovan McDonaldsentrum net ‘n groot dankie sê vir DA Raadslid Caleb Finn vir die ekstra myl wat hy vir ons geloop het met die water kwessie.

Hy het saam met vrywilligers Maandagaand in die donker vir die oumense water gebring.

Ons waardeer die ekstra moeite.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button