Laerskool Dr Havinga het onlangs hul jaarlikse Mnr en Mej Havie-kompetisie aangebied.
Dit was ‘n spog geleentheid wat op twee aande aangebied is – een aand vir deelnemers van Graad R tot 3, en die volgende aand vir deelnemers van Graad 4 tot 7.

Die saal was pragtig volgens die aande se tema, Candyland, versier en die gehoor is met ‘n optrede van Staaldraad vermaak wat almal heerlik laat saam hande klap en sing het.

Beoordelaars vir die kompetisie was Donnalee Robberts (Pad na jou hart), Vaughn Lucas (Denver van Getroud met Rugby) en die compère was Ivan Botha, ook van Pad na jou hart.

Elke deelnemer het ‘n prys van die borge af ontvang.
Wenners van die kompetisie was soos volg:

Juniors:
Debutant: Eliska Combrink
Sprankel (Persoonlikheid): Tamlin Steyn Graad R en 1)
Kayleen Parau (Graad 2 en 3)
Seuns: Luan Kleingeld
Mej Sweetie Pie Graad R en 1)
Wenner: Tamlin Steyn
Eerste prinses: Jessica Wilhelm
Tweede prinses: Caitlin Mattheus
Mej Cutie Pie (Graad twee en drie)
Wenner: Chantene du Plessis
Eerste prinses: Kayleen Parau
Tweede prinses: Uvanca Rademan
Junior seuns Graad R tot 3:
Wenner: Brandon-Lee Botha
Eerste prins: Keagan Grobler
Tweede prins: Vernon Beyer
Seniors:
Debutant: Charmoné Rossouw
Sprankel (Persoonlikheid): Monique van der Grijp (Graad 4 en 5)
Megan Henning (Graad 6 en 7)
Seuns: Luan Maartens
Mnr Persoonlikheid: Khumo Nhlapo
Mej Havie Junior (Graad 4 en 5)
Wenner: Monique van der Grijp
Eerste prinses: Zurika Janse van Nieuwenhuizen
Tweede prinses: Lelani Viviers
Senior Mej Havie (Graad 6 en 7)
Wenner: Celandré van Jaarsveld
Eerste Prinses: Zanelle McKittrick
Tweede Prinses: Chenique Pretorius
Mnr Havie: Luan Maartens
Eerste prins: Khumo Nhlapo
Tweede prins: Neo van der Plank
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein Herald, Krugersdorp News and Get It Joburg West Magazine
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



