LettersOpinion

Onthou tog die sakkie

Annemarie Wessels van Roodekrans skryf:

Ons het wonderlike inwoners hier in Roodekrans, mense wat veral diereliefhebbers is.

Hulle versorg hul honde mooi. Word gebad en gevoed en geborsel, en mooi na gekyk. Hulle neem ook hul troeteldiere vir ‘n bietjie stapoefening met sononder – wonderlik vir mens en dier.

Wil net vra dat die mense tog asseblief nie die Checkers-sakkie by die huis vergeet nie – die landmyne op die sypaadjies is werklik ‘n seer oog, veral as ons outjies wil gaan stap.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button