Editor's choiceLocal newsNews

Uitstalling vir kunsliefhebbers

Plaaslike kunsgalery stal Elbe van Rooyen se werk uit

Is jy ‘n kunsliefhebber wat altyd na nuwe kunstenaars se werke op soek is?

Dan is hierdie uitstalling net vir jou. Andanté Exclusive Art gaan van 1 tot 3 Oktober Elbé van Rooyen se werke by die West Rand Lutheran Church in CR Swartrylaan uitstal.

Elbé woon in Howick, KwaZulu-Natal en gaan self by die uitstalling wees.

Martie van Niekerk, die eienaar van Andanté Exclusive Art het gesê Elbe se skilderye is baie uniek en oorspronklik.

“Dit is werklik vir my ‘n voorreg om haar skilderye te hanteer,” het Martie gesê.

Vir enige verdere inligting kontak gerus vir Marie van Andanté Exclusive Art by 011 954 0276, 079 874 9780 of mjvanniekerk1@gmail.com.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button