LettersOpinion

Kom mnr Du Plooy, doen jou deel

Belastingbetaler van ons Afrika-stad van Roodepoort skryf:

Komaan mnr Rudolph du Plooy! Bring jou kant en verwyder al jou onwettige ‘gesigte’ op die treinbrug in Albertina Sisuluweg in Georginia.

Jy sal oor ‘n paar weke bly wees dat jy die onwettige plakkate verwyder het. Dink net daaraan dat jy jou dan nie meer hoef te skaam vir jou dwase blaps nie. Kom ry ‘n bietjie op die pad wat vernoem is na ‘n edele ou dame.

Dankie, hoop jy gee gehoor.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button