LettersOpinion

Lekker gekuier en gekoffie met my Roodepoort Rekord vandag.

Annemarie Wessels van Roodepoort skryf:

Wil net vir jou se jou briefie vandag het my hartsnare geraak. Om elke dag om te gee, en mense met respek en liefde te behandel is so belangrik.

As almal dit toepas, gaan ons soveel minder geweld en woede om ons he. Elke dag moet ‘moeders’ en ‘vaders’ en ‘kinner’ dae wees…. Nie net op die kalender nie. Mooi dag en week vir jou!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button