Tydens ‘n glansgeleentheid met die tema ‘Simfonie van sterre’ is die nuwe hoofleiers by Laerskool Helderkruin onlangs aangewys.
“Dit was ‘n pragtige aand waar elke leerling kon skitter soos ‘n ster,” het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.
“Mag God julle lei en jul hande vashou in die komende jaar,” het sy die hoofleiers toegewens.
‘n Ouer het ‘n gedig geskryf om die leerlinge te motiveer.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.
Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



