LettersOpinion

Ons het posbusse, gebruik dit

Louise Pelzer van Wilropark skryf: Die nuwe advertensie veldtog maak mens rerig siek! Wat is dit met die nuwe idee van gemors pos se pamfletjies wat aan jou hek geplak word. Trek jy die goed af kom die verf saam. Ek moet elke tweede maand hek verf – dit lyk vreeslik. Asseblief mense stop daarmee, …

Louise Pelzer van Wilropark skryf:

Die nuwe advertensie veldtog maak mens rerig siek!

Wat is dit met die nuwe idee van gemors pos se pamfletjies wat aan jou hek geplak word. Trek jy die goed af kom die verf saam. Ek moet elke tweede maand hek verf – dit lyk vreeslik.

Asseblief mense stop daarmee, ons het posbusse as jul dan wil die goed uitgee maar asb moenie die goed oral plak nie!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button