LettersOpinion

Diere-mishandelaar niks minder as nageboorte

Cathy Grobler van Horison skryf: Ek skryf na anleiding van julle rubriek 9 Okt 2015 in die Rekord oor “Dog abused mercilessly.” In my oë is daardie man niks minder as `n nageboorte, hy’s en niks werd om `n mens genoem kan word nie. Ek bid dat hy tronkstraf kry tussen mense wat hom met …

Cathy Grobler van Horison skryf:

Ek skryf na anleiding van julle rubriek 9 Okt 2015 in die Rekord oor “Dog abused mercilessly.”

In my oë is daardie man niks minder as `n nageboorte, hy’s en niks werd om `n mens genoem kan word nie.

Ek bid dat hy tronkstraf kry tussen mense wat hom met goed verniel in die tronk. Hy hoort daar.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button