School sportSport
Bastion rugbymanne in Sentraal-Wesspan
Twaalf Bastion-manne is onlangs in verskeie Sentraal-Wesspanne opgeneem.

Hoërskool Bastion se rugbyspel is van so ‘n gehalte dat vyf van hul o.16 en sewe van hul o.18 rugbyspelers in die Sentraal-Wesspan opgeneem is.
“Hulle het weereens hul slag op die veld gewys,” het skoolwoordvoerder Melitta Geyser gesê.
Die o.16 Sentraal-Wes rugbyspelers:
- Wyan Staunton
- Louis Herbst
- José Dias
- Johan Maré
- Divan Myburgh
Die o.18 Sentraal-Wes rugbyspelers:
- Nico Fouché
- Manny Rodrigues
- Basil Rodrigues
- Donovan Theron
- André Opperman
- Alexander Dryden
- Ruan Booysens




