EntertainmentLifestyle

Bybelse beginsels vir balans in die werkplek en raad vir wanneer elke dag 'n blou Maandag is!

Skrywer: Henk Gous

Meer oor die boek:

Werk is dikwels ’n liefde-haat-saak. Jy kan nie son­der jou werk nie, maar is dit nie die ding waaroor jy die meeste kla nie?

Stres in die werkplek deur Henk Gous is ’n boek vol Bybelse beginsels vir elkeen wat die ge­kompli­seerde werkswêreld moet aandurf.

Henk bespreek verskeie temas wat vir énige een in énige werkplek relevant sal wees, onder andere:
Is sukses of geld jou doel?

Balans!
Werksplekke wat giftig is
Die skade van werkloosheid
Aftrede
Geloof by die werk

Stres in die werkplek sal mense help besef dat hulle ook in die werksegment van hul lewe naby aan God kan leef en so werklik geluk tussen die vier mure van die kantoor kan vind.

Beskikbaar by Cum Booke

Related Articles

Back to top button