LettersOpinion

Mense soos julle maak die wereld ‘n beter plek

Ons as gesin wil net baie dankie sê vir Andreas en sy span, die Roodekrans Buurtwag asook die lede van DMS sekuriteit wat ons te hulp gesnel het op die aand van 12 Mei tydens ‘n huisinbraak. Hulle was binne minute daar na my oproep en het als in hulle vermoë gedoen om ons van hulp te wees. Andreas …

Ons as gesin wil net baie dankie sê vir Andreas en sy span, die Roodekrans Buurtwag asook die lede van DMS sekuriteit wat ons te hulp gesnel het op die aand van 12 Mei tydens ‘n huisinbraak.

Hulle was binne minute daar na my oproep en het als in hulle vermoë gedoen om ons van hulp te wees. Andreas het selfs die volgende dag weer ‘n draai by ons gemaak om seker te maak dat als uitgesorteer is.

Ons  waardeer dit opreg. Dit is mense soos julle wat die wêreld ‘n beter plek maak.

Weereens Baie Dankie.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button