LettersOpinion
Jou houding is onaanvaarbaar
Aan die eienaar van die huis in Galena Straat, Helderkruin (ons weet wat jou nommer is). Ons as jou bure het nou genoeg gehad van jou alarm wat deur die dag afgaan. Ons sukkel al van November 2014 af met die alarm wat konstant deur die dag afgaan terwyl jy by die werk is. Jou …

Aan die eienaar van die huis in Galena Straat, Helderkruin (ons weet wat jou nommer is).
Ons as jou bure het nou genoeg gehad van jou alarm wat deur die dag afgaan. Ons sukkel al van November 2014 af met die alarm wat konstant deur die dag afgaan terwyl jy by die werk is.
Jou houding van dit is nie my probleem nie ek is by die werk en julle as bure moet daarmee saamleef is onaanvaarbaar. Kry asb iemand om jou alarm reg te maak indien nie sal ons verdere regstappe vat.



