Local newsNews

Chilly Trench inwoners word bederf

Die inwoners van Chilly Trench Bomgat is bederf vir Valentynsdag.

Die twaalf inwoners van Chilly Trench Moth (Memorable Order of Tin Hats) Kothuiskompleks is op 7 Februarie deur die Roodepoort 162i Rondetafel vir Valentynsdag bederf.

Die eienaar van Chesa Nyama, Rudi Grobler het gesê dat die ete deur sy besigheid voorberei is terwyl lede van die Ronde Tafel die verskeie geskenkpakke opgemaak en geborg is. Hy sê die geskenkpakke het uit kruideniersware betaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button